Biblical Faith 101 | Reflections

Beantwoord die volgende vrae en laai jou antwoorde hieronder op:

  1. In jou eie woorde, beskryf die term “geloof?”
  2. Hoekom sou jy geloof he in iemand? Wat is die verskil tussen “vertroue” en “geloof?”
  3. Hoe hou Bybelse geloof verband met die soewereinheid van God? Reflekteer op hoe dit van toepassing is op gebed vir iemand se genesing wat dan nie plaasvind nie (Jesaja 55:8-9).
  4. Lees 2 Korintiers 13:5. Hoe ondersoek jy jouself om te sien of jy steeds in die geloof is?
  5. Ons lees in boek van Jakobus (Jakobus 1:22, 2:26) dat geloof sander dade dood is. Dra jou geloof vrug?
  6. Dink jy dat jy geloof het? Hoekom/hoekom nie?
  7. Reflekteer op die laaste keer wat jy glo jou geloof in God getoets is. Hoe het jy gevaar?

Upload your answer to this question.

This response will be awarded full points automatically, but it will be reviewed and possibly adjusted after submission.